Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/09/agbizgrain.jpg

Agbiz Graan | Rolspelers moet hande vat om waardeketting te versterk

"Die graan- en oliesade-sektor speel 'n ontsaglike belangrike rol in die groei van die Suid-Afrikaanse ekonomie." Met dié woorde het Jerry Maritz, voorsitter van Agbiz Graan, die bespreking oor die uitdagings en geleenthede wat die graanhanterings-en bergingsektor in die gesig staar, ingelui tydens die jaarlikse Agbiz Graan simposium.

Read More