- 25 Januarie 2022
- Agribel
- 1232
Aandeelhouers word verwys na die aankondiging wat op 3 Desember 2021 gemaak is en die daaropvolgende omsendbrief gedateer 14 Desember 2021 ingevolge waarvan aandeelhouers kennis ontvang het rakende die aanbod om gewone aandele in die Maatskappy (Skrip Dividend) te ontvang in plaas van die kontantuitkering van 25 sent per aandeel vir die tussentydse periode geëindig 31 Oktober 2021 (dividend no. 43) (Kontantdividend).
Lees Meer
- 26 Oktober 2020
- Agribel
- 9551
Die Raad van Direkteure van Agribel (“Direksie”) gee hiermee kennis aan aandeelhouers dat besluit is om gewone aandele in Agribel ("Agribel-aandele") wat op ZAR X genoteer is terug te koop via Agribel Capital Eiendoms Beperk (Agribel Capital), 'n filiaal van die Maatskappy, wat 'n onafhanklike makelaar sal aanstel om die aankoop van die aandele te onderneem.
Lees Meer