Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/01/landbou.jpg

SA landbousektor vaar goed desondanks uitdagings

Ondanks talle probleme het die landbousektor in 2022 sy doelwitte van voedselsekerheid en werkskepping nagekom. In ʼn samevatting oor die landboujaar wat was, meen Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz, dat na twee opeenvolgende jare se groei, die sektor in 2022 ʼn matige afname sal toon wanneer die syfers in Maart 2023 bekend gemaak word.

Lees Meer