Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/06/ARp1.jpg

SENWES LOODS NUWE VOORDEEL VIR BOEREVERENIGINGS

Die Senwes Groep het onlangs ʼn splinternuwe voordeel (AgriRewards+) bekend gestel waar boereverenigings en studiegroepe (hierna gesamentlik verwys as “boereverenigings”) nou kan baat vind by aankope deur lede wat tans vir die AgriRewards-voordeel geregistreer is.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/05/DAVE-SHEER-ARTIKEL.jpg

Press release | Wider variety of weapons and ammunition now available at Hinterland

Hinterland recently decided to enter into a contract with Dave Sheer, a renowned firearm and safety technology supplier that has been in operation since 1974. Hinterland customers now have access to a much wider selection of products with specialised knowledge, making it possible to fulfil customer needs on a much higher level.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/04/Thobo.jpg

Successful launch of Morabaraba game

At the end of 2022, Thobo Trust, the CSI arm of the Senwes Group, identified an opportunity with Tjaart Kotze from the farm Ratzegaaiskraal (in the Ventersdorp area; Dr Kenneth Kaunda district, North-West Province), for the purpose of establishing inter alia a sustainable vegetable garden and to provide resources for the game “Morabaraba” at schools in the area (hereinafter referred to as “the Project”). The beneficiaries were identified as the children from the Opang-Diatla Intermediate Farm School and Rabana Primary School situated at Klipplaatdrif, Ventersdorp.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/04/GOSA.jpg

Senwes Grainlink woon GOSA by

Senwes Grainlink het oudergewoonte die jaarlikse GOSA-simposium wat op 15 en 16 Maart in Mosselbaai aangebied is, bygewoon. Dié organisasie vier vanjaar hulle 40ste bestaansjaar.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/01/provident.jpg

Senwes – Besigheid het soos altyd voortgegaan

Ons is hier om na ons klante se behoeftes om te sien, ook op dae soos vandag waar allerhande dreigemente deur die EFF rondom moontlike protesaksies ontvang is.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/03/winsopdatering.jpg

Winsopdatering | Bevredigende prestasie vir kwartaal vier

Aandeelhouers van Senwes Beperk word hiermee in kennis gestel dat daar ‘n redelike mate van sekerheid bestaan dat die genormaliseerde wesensverdienste vir die 12 maande geëindig 30 April 2023 (“jaareinde”) wesenlik hoër sal wees en word voorsien dat dit meer as 20% (twintig persent) hoër sal wees as die van die vorige vergelykbare periode.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/03/fica.jpg

FICA | Senwes loods nakomingsveldtog met betrekking tot die bekamping van geldwassery

Nadat die internasionale ‘waghond’, die Financial Action Task Force (FAFT), Suid-Afrika op 24 Februarie 2023 op die grys lys geplaas het, het Senwes ʼn veldtog geloods om die volledige KYC (“Know Your Customer”) -dokumente van alle kliënte te bekom ingevolge die Finansiële Intelligensiesentrum Wet (FICA). Dié veldtog is by die Senwes Nakomingsfunksie gesentraliseer.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/02/rooivleis.jpg

Kragkrisis | Gevaarligte flikker in die rooivleiswaardeketting

Gevaarligte begin al hoe meer flikker vir ekonomiese groei en voedselsekerheid in Suid-Afrika te midde van Eskom se voortslepende beurtkrag en die impak daarvan op die primêre landboubedryf en die waardeketting.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/02/nat.jpg

Ramptoestand volg na wydverspreide vloedskade regoor SA

ʼn Afkondiging op 13 Februarie in die Staatskoerant gepubliseer nadat wydverspreide buie en donderstorms verlede week oor die grootste gedeelte van Suid-Afrika voorgekom en plek-plek vloede veroorsaak het. Hierdie vloede het lewensverlies tot gevolg gehad, asook vermiste persone en skade aan eiendom, infrastruktuur en die omgewing.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/02/krag.jpg

Senwes ondersteun saamtrek teen beurtkrag

“As die wiele van die trekkers en ander plaasvoertuie wat jy vandag hier om jou sien, as gevolg van die voortslepende kragkrisis en onvoorspelbare beurtkragskedules, tot ʼn stilstand kners, gaan dit méér as net die landbouwaardeketting wees wat daaronder sal ly. Elke Suid-Afrikaner sal dit aan sy sak en sy leë koskas voel.”

Lees Meer