- 26 Augustus 2022
- Senwes
- 766
Beide die Senwes en Agribel Beherend (“Agribel”) algemene jaarvergaderings is op Woensdag, 24 Augustus 2022 by wyse van elektroniese kommunikasie en persoonlike bywoning gehou. Bywoning was goed en aandeelhouers is die geleentheid gegun om per volmag sowel as in persoon by die vergaderings te stem.
Lees Meer
Agribel, die meerderheidsaandeelhouer in Senwes Beperk, nooi hiermee aandeelhouers om nominasies in te dien vir kandidate op die direksie van Agribel Beherend Beperk.
Lees Meer