- 17 Februarie 2021
- senwes
- 2159
Die Gautengse department van landbou en plaaslike ontwikkeling maan varkboere en veral kleinboere om biosekuriteit toe te pas ten einde die Afrika-varkpesvirus te voorkom.
Lees Meer
- 06 November 2020
- senwes
- 2298
Verwerkingsaanlegte word gemaan om hoë gereedheidsvlakke te handhaaf nadat varke wat met Afrika-varkpes (AVP) besmet was, aan abattoirs in Gauteng gelewer is. In die lig hiervan noop die Rooivleis Abattoir Vereniging sy lede om hulself deeglik te vergewis van hul verantwoordelikhede in terme van bestaande wetgewing.
Lees Meer