- 07 September 2021
- Senwes
- 1906
Die veldbrande in Julie, Augustus en September vanjaar het groot verwoesting in die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes gesaai.
Lees Meer
Senwes gee om vir produsente en is daarom gerat om in tye van nood tot aksie oor te gaan en hulpverlening te bied.
Lees Meer
- 22 Januarie 2021
- senwes
- 2633
Rampe en teenspoed hou nie kantoor-ure nie, dit vra nie uit oor jou straatadres óf hoe groot jou bankbalans is nie. Inteendeel, dit gebeur dikwels sonder waarskuwing en as dit doen, raak dit almal van ons – meer nog as dit die bedrywighede van die landbouwaardeketting bedreig.
Lees Meer
- 22 Oktober 2020
- Senwes
- 5293
Die brande in groot dele van die Vrystaat en Noord-Kaap beïnvloed nie net die slagoffers wat daardeur geraak word nie, maar ook die landbouwaardeketting in totaliteit. Om dié rede is dit belangrik dat ons kragte saamsnoer en alles moontlik doen om die impak van dié tragedie aan te spreek.
Lees Meer