- 16 Februarie 2023
- Agri SA
- 671
Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA, het bekend gemaak dat hy einde Februarie 2024 gaan uittree.
Lees Meer
Alhoewel Agri SA die president se fokus op die elektrisiteitskrisis in sy staatsrede verwelkom, bly die sektor diep bekommerd oor die voortslepende en verwoestende impak van beurtkrag op die landbousektor. Agri SA bevraagteken verder die noodsaaklikheid en waarde van die verklaring van 'n nasionale ramptoestand om die krisis die hoof te bied.
Lees Meer
- 15 Januarie 2023
- Senwes
- 970
Verskeie landbouleiers het tydens ʼn noodvergadering met die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling – Thoko Didiza, gewaarsku dat indien die landbousektor nie dringend ondersteuning ontvang om die rampspoedige gevolge van beurtkrag aan te spreek nie, die land ook potensieel ander verwante risiko’s in die gesig kan staar.
Lees Meer
Die raad van trustees van die Agri Securitas Trustfonds het vroeër die maand vergader om versoeke vir finansiële ondersteuning vir landelike veiligheidsprojekte te oorweeg. Die direksie het R1,9 miljoen vir uitbetaling goedgekeur, maar dit is 'n druppel in die emmer gegewe die omvang en koste van misdaad binne die sektor.
Lees Meer
- 17 Augustus 2022
- Senwes
- 886
Die besluit deur die buurlande Botswana, Eswatini, Lesotho en Namibië om hul landsgrense vir sekere landbouprodukte uit Suid-Afrika te sluit is volgens Agri SA eensydig en strydig met bestaande handelsooreenkomste.
Lees Meer
Die impak van die voortdurende kragonderbrekings op die landbousektor en breë ekonomie hou ernstige implikasies vir voedselsekerheid en maatskaplike stabiliteit in.
Lees Meer
- 13 Julie 2021
- Senwes
- 2011
“Meneer die president, kondig ʼn noodtoestand af om die verwoestende vlaag van misdadigheid wat tans oor die land woed tot ʼn einde te bring.”
Lees Meer
- 09 Julie 2021
- Senwes
- 1559
Dit is ʼn oproep wat uit baie oorde gemaak word: maak die landbousektor ʼn prioriteit as dit kom by die toediening van die Covid-19-entstof.
Lees Meer
- 29 Junie 2021
- Senwes
- 1673
Daar is groter duidelikheid nodig oor die jongste vlak 4-inperkingsregulasies en hoe dit landbouaktiwiteite soos veeveilings raak, aldus Agri SA.
Lees Meer