Om middernag op Donderdag die 30ste Maart 2017 het President Jacob Zuma ‘n kabinetskommeling aangekondig. Dit was die laaste strooitjie vir die kredietgraderingsagentskap Standard & Poor’s wat slegs ‘n paar dae daarna Suid-Afrika se soewereine kredietgradering na BB+ afgradeer het. Die afgradering beteken dat die land se regeringsskuldbriewe as “rommelstatus” of “nie-beleggingsgradering” gradeer word volgens die agentskap.
Lees Meer