Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/January/teel.jpg

Rolspelers gekant teen regulering van teeltegnieke

ʼn Besluit dat nuwe teeltegnieke aan dieselfde streng regulasies as vir geneties gemodifiseerde organismes (GMO’s) onderwerp gaan word, het hewige reaksie vanuit verskillende oorde binne die landbousektor ontlok.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/January/pad.jpg

Sprinkaanplaag bedreig padverkeer in Karoo

Swerms bruinsprinkane beweeg tans oor paaie in die Karoo en kan toenemend ʼn padveiligheidskrisis in die gebied veroorsaak en dr Gerhard Verdoorn, bedryfsbestuurder van CropLife SA, maan motoriste om op hul hoede te wees.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/10/sprinkaan.jpg

Spanning oor sprinkane neem toe in SA

Die vrees bestaan dat Suid-Afrika vanjaar van die ergste besmettings van bruin sprinkane (Locustana pardalina) ooit kan ervaar. Dit volg na beriggewing oor ʼn uitbraak in die Concordia- en Springbok-gebiede in die Noord-Kaap, asook in die distrikte van Graaff-Reinet, Cradock en Aberdeen in die Oos-Kaap.

Lees Meer