Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/04/damme.jpg

Vrystaatse damme propvol

Die gemiddelde vlakke van damme in die Vrystaat staan tans op 106,9%, aldus Sputnik Ratau, woordvoerder van die departement van water en sanitasie.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/06/water.jpg

Waterlisensies nou gouer verwerk

Net meer as ʼn jaar nadat president Cyril Ramaphosa in sy 2020-staatsrede beloof het om die uitgerekte aansoekproses vir waterlisensies aan te spreek, is ʼn besluit bekragtig wat dié omkeertyd van 300 dae tot 90 dae te verkort.

Lees Meer