Artikels

 
http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/04/senwesbel_announcement.jpg

Kennisgewing van verkiesing van direkteure

  • 15 April 2020
  • 3282

Senwesbel, die meerderheidsaandeelhouer in Senwes Beperk, nooi hiermee aandeelhouers om nominasies in te dien vir kandidate op die direksie van Senwesbel Beperk. Senwesbel is genoteer op die beperkte platform van ZAR X, die gelisensieerde beurs.

Lees Meer