Senwesbel, die meerderheidsaandeelhouer in Senwes Beperk, nooi hiermee aandeelhouers om nominasies in te dien vir kandidate op die direksie van Senwesbel Beperk. Senwesbel is genoteer op die beperkte platform van ZAR X, die gelisensieerde beurs.
Lees Meer