Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/03/winsopdatering.jpg

Winsopdatering | Bevredigende prestasie vir kwartaal vier

Aandeelhouers van Senwes Beperk word hiermee in kennis gestel dat daar ‘n redelike mate van sekerheid bestaan dat die genormaliseerde wesensverdienste vir die 12 maande geëindig 30 April 2023 (“jaareinde”) wesenlik hoër sal wees en word voorsien dat dit meer as 20% (twintig persent) hoër sal wees as die van die vorige vergelykbare periode.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/03/fica.jpg

FICA | Senwes loods nakomingsveldtog met betrekking tot die bekamping van geldwassery

Nadat die internasionale ‘waghond’, die Financial Action Task Force (FAFT), Suid-Afrika op 24 Februarie 2023 op die grys lys geplaas het, het Senwes ʼn veldtog geloods om die volledige KYC (“Know Your Customer”) -dokumente van alle kliënte te bekom ingevolge die Finansiële Intelligensiesentrum Wet (FICA). Dié veldtog is by die Senwes Nakomingsfunksie gesentraliseer.

Lees Meer