- 06 September 2022
- Senwes
- 1060
ʼn Ketting is net so sterk soos sy swakste skakel en as dit kom by effektiewe, volhoubare en winsgewende boerderybestuur, is dit inderdaad ook die geval. Om hierdie rede is dit belangrik om deeglike voorseisoenbeplanning te doen om te verseker dat alle beskikbare hulpbronne en dienste benut word om wins te genereer en groei te bewerkstellig.
Lees Meer
Senwes Grainlink is slaggereed om produsente met die proses van someraanplantings én die stroop van wintergewasse by te staan. So gesels Pieter Malan, uitvoerende bestuurder: Grainlink Bedryf.
Lees Meer
- 15 September 2021
- Senwes
- 1655
Is jy ʼn skoolverlater of gegradeerde wat kopkrap oor ʼn moontlike beroepsrigting? Soek jy na ʼn nuwe uitdaging in jou huidige professionele loopbaan? Miskien is jy lief vir landbou en is jy nuuskierig oor watter beroepsmoontlikhede daar bestaan?
Lees Meer