- 17 Desember 2021
- Senwes
- 1369
Die nasionale oesskattingskomitee het in sy vyfde skatting vir wintergewasse die verwagte koringoes met 36 000 ton (1,7%) opgeskuif van die vorige skatting tot 2, 153 miljoen ton. Dié aanpassing maak dit die grootste verwagte koringoes sedert 2002.
Lees Meer
- 28 April 2021
- Senwes
- 2548
Sedert 1 Oktober 2020 is geen heffings meer aan die Wintergraantrust (WCT) betaalbaar nie. Dit volg nadat ʼn alternatiewe trust vir die vordering van vrywillige wintergraanheffings in die lewe geroep is. Dié trust staan bekend as die Suid-Afrikaanse Wintergraanbedryfstrust (SAWCIT).
Lees Meer
- 18 Januarie 2021
- senwes
- 1997
Die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) het in sy jongste skatting vir die 2020-produksieseisoen die verwagte koringoes op 2,148 miljoen ton geraam, met ʼn verwagte opbrengs van 4,21 ton per hektaar.
Lees Meer