Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/07/MEEL.jpg

Senwes reageer op Agbiz hulproep om KZN-noodleniging

Terwyl die finansiële, maatskaplike en werkloosheidsimplikasies van die onlangse gewelddadige protesoptogte, brandstigting en wydverspreide plundertogte in KwaZulu-Natal (KZN) nog bereken word staar verskeie gemeenskappe in dié provinsie ʼn langtermyn voedselkrisis in die gesig.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/07/trok.jpg

Gewelddadige betogings bedreig landbouwaardeketting

Gewelddadige betogings in KwaZulu-Natal en Gauteng het die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) genoop om sy lede in dié provinsies te ontplooi.

Lees Meer