- 01 Desember 2020
- senwes
- 2178
Staalmeester, ʼn gesamentlike onderneming met Senwes, is een van die oudste vervaardigingsondernemings vir landboutoerusting in Suid-Afrika. Dié maatskappy is in 1951 gestig met die doel om produsente in die sentrale dele van die land van landboutoerusting te voorsien.
Lees Meer