- 19 Junie 2018
- Senwes
- 5132
Die Senwes program vir gegradueerdes is 'n uitstekende voorbeeld van die maatskappy se pogings om sy eie bron van kennis te skep. Deur jong gegradueerdes in diens te neem, hulle te ontwikkel en nuwe vaardighede te leer, terwyl hulle bestaande vaardighede afgerond word, kan nuut aangestelde talent in die soort werknemer ontwikkel word wat in staat sal wees om die maatskappy se visie tot uitvoering te bring.
Lees Meer