- 02 September 2021
- Senwes
- 1756
Die nasionale misdaadstatistieke skets die indruk van ʼn land wat onder die impak van ʼn ernstige misdaadpandemie steier. Dit is die mening van Agri SA na die bekendmaking van die nasionale misdaadstatistieke vir die eerste kwartaal van die 2021/2022 finansiële jaar.
Lees Meer
- 25 Augustus 2021
- Senwes
- 2285
Die jongste misdaadstatistieke is onlangs deur die minister van polisie, Bheki Cele, bekend gemaak. Hy het tydens die aankondiging van die statistieke gesê dat die stryd teen misdaad in Suid-Afrika nog ver van gewen is.
Lees Meer