Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/10/vlak1.jpg

SA op vlak 1 van inperking | Wat jy moet weet

Suid-Afrika is vanaf Vrydag, 1 Oktober 2021, op vlak 1 van die nasionale staat van inperking. Dit volg nadat president Cyril Ramaphosa bevestig het dat die land amptelik uit die derde vlaag Covid-19-infeksies is en sterftes en hospitalisasies in elke provinsie gedaal het.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/09/vlak2.jpg

Van vlak 3 na vlak 2 – dit is wat jy moet weet

Suid-Afrika is vanaf Maandag, 13 September 2021, op vlak 2 van die nasionale staat van inperking.

Lees Meer