Hoewel die polisie se nuutste misdaadstatistieke daarop dui dat veediefstal met ʼn geringe 2,5% gestyg het, meen veeboere dit het met veel meer toegeneem.
Lees Meer
- 25 Augustus 2021
- Senwes
- 2285
Die jongste misdaadstatistieke is onlangs deur die minister van polisie, Bheki Cele, bekend gemaak. Hy het tydens die aankondiging van die statistieke gesê dat die stryd teen misdaad in Suid-Afrika nog ver van gewen is.
Lees Meer
- 20 Augustus 2021
- Senwes
- 1658
Veediefstal is ʼn ernstige misdaad en daarom is dit belangrik dat statistiek daaroor versamel word ten einde die omvang daarvan akkuraat te meet. Dit is die boodskap van Willie Clack, voorsitter van die nasionale veediefstalvoorkomingsforum.
Lees Meer
- 09 Junie 2021
- Senwes
- 1722
In vergeleke met die vorige boekjaar wil dit blyk asof daar gedurende 2020-2021 minder veediefstalgevalle in Suid-Afrika aangemeld is, aldus die nasionale veediefstalvoorkomingsforum (NVVK).
Lees Meer