Artikels

 
http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/02/toets1.jpg

UV-deskundiges eerste in SA met ivermektien studie

Deskundiges by die Universiteit van die Vrystaat (UV) berei tans voor vir die eerste kliniese studieprotokol in Suid-Afrika om die potensiaal van ivermektien as doeltreffende teenmiddel vir Covid-19 te ondersoek.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/12/steel.jpg

Internasionale erkenning vir navorsing oor veediefstal

ʼn Navorser en dosent verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Departement Landbou-ekonomie het ʼn internasionale toekenning ontvang vir sy navorsing oor die ekonomiese impak van veediefstal in Suid-Afrika.

Lees Meer