Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/04/agribel_announcement1.png

Agribel - Kennisgewing van verkiesing van direkteure

  • 09 April 2021
  • 2923

Agribel, die meerderheidsaandeelhouer in Senwes Beperk, nooi hiermee aandeelhouers om nominasies in te dien vir kandidate op die direksie van Agribel Beherend Beperk. Agribel is genoteer op die beperkte platform van ZAR X, die gelisensieerde beurs.

Lees Meer