Agribel, die meerderheidsaandeelhouer in Senwes Beperk, nooi hiermee aandeelhouers om nominasies in te dien vir kandidate op die direksie van Agribel Beherend Beperk. Agribel is genoteer op die beperkte platform van ZAR X, die gelisensieerde beurs.
Lees Meer