- 06 April 2022
- Senwes
- 1234
ʼn Atlantiese hoogdrukstelsel wat vanuit die suide ooswaarts oor Suid-Afrika beweeg, sal van Dinsdag tot Vrydag koel tot koue toestande veroorsaak.
Lees Meer
- 19 Oktober 2021
- Senwes
- 1485
Die tendens dat die rypdatum die afgelope dekade al verder aanskuif is veral gedurende die afgelope vyf seisoene gestand gedoen. So meen Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.
Lees Meer
- 21 September 2021
- Senwes
- 1726
Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, meen die oostelike dele van die land kan teen middel van Oktober die eerste goeie somerneerslae verwag. Hy maan landbouers egter dat die winter nog nie sy einde bereik het nie.
Lees Meer
- 27 Augustus 2021
- Senwes
- 1410
Met die aanbreek van die lenteseisoen net ʼn paar dae ver, moet Suid-Afrikaners hulself vir oulaas staal vir bibberweer. Hierdie voorspelde kouefronte sal tot en met die eerste twee weke van September ʼn invloed op klimaatstoestande uitoefen.
Lees Meer
- 28 Julie 2021
- Senwes
- 1922
Weermodelle dui daarop dat sterk frontale stelsels, wat skerp temperatuurdalings tot gevolg kan hê, in Augustus kan voorkom. Dit volg na die kwik verlede week in talle plekke regoor die land ver onder vriespunt gedaal het.
Lees Meer
- 20 Julie 2021
- Senwes
- 1505
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat die huidige bibberweer nog vir ʼn geruime tyd kan voortduur.
Lees Meer
- 10 Junie 2021
- Senwes
- 1664
Die winter het behoorlik sy tande ingeslaan en Suid-Afrikaners bevind hulself in die greep ysige koue weerstoestande, met sneeu neerslae wat reeds plek-plek voorgekom het.
Lees Meer
- 26 April 2021
- Senwes
- 2079
Dr Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou, waarsku produsente om bewus te wees van moontlike brandgevare na die voorkoms van ryp in die laagliggende dele van veral die Suid-Vrystaat.
Lees Meer