Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/10/toekomsfokusreeks.jpg

#Toekomsfokus22 | Reeks fokus op toekomsgerigte boerderypraktyke

Het jy vanjaar se Senwes Toekomsfokusdag misgeloop? Miskien het jy die geleentheid bygewoon, maar verlang meer inligting? Is jy nuuskierig oor hoe Suid-Afrikaanse produsente met hul eweknieë van regoor die wêreld vergelyk?

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/09/francois.jpg

Pasop vir ondeurdagte opinies en besluite – Francois Strydom

Die lewe stel aan ons baie vrae en uitdagings wat van ons vereis om persoonlike besluite te maak. Hierdie besluite beïnvloed nie net onsself nie, maar ook die lewens van ons gesinne, ons plaaswerkers en ons klantebasis. Dit is daarom belangrik dat ons nie vanuit ʼn posisie van onkunde of oningeligtheid sal optree nie, maar eerder sal staatmaak op feite en bewese prestasie.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/08/agm.jpg

Senwes en Agribel Beherend Algemene Jaarvergaderings

Beide die Senwes en Agribel Beherend (“Agribel”) algemene jaarvergaderings is op Woensdag, 24 Augustus 2022 by wyse van elektroniese kommunikasie en persoonlike bywoning gehou. Bywoning was goed en aandeelhouers is die geleentheid gegun om per volmag sowel as in persoon by die vergaderings te stem.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/10/trui.jpg

Senwes Dragons Women | Senwes extends sponsorship

Senwes has extended their corporate partnership with North West Cricket – and more so with the Senwes Dragons Women’s cricket team, for the 2021/2022 season.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/08/agm1.jpg

Senwes and Agribel Holdings Annual General Meetings 2021

The Senwes and Agribel Holdings (“Agribel”) annual general meetings were held on Thursday, 26 August 2021 entirely by means of electronic communication. These virtual meetings were very well attended and shareholders were given the opportunity to vote electronically as well.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/05/koek.jpg

Senwes vier 112 jaar van impak en vernuwing

By Senwes stel ons onself die toekoms voortdurend voor, sodat ons as ʼn agri-besigheid die toekoms vandag nog vir ons klante op die voorgrond kan stel.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/03/eskom.png

Senwes en SA kragreus praat strategie

“Volhoubare waardetoevoeging vind nie in isolasie plaas nie, en daarom is dit belangrik dat besigheidslui as’t ware vanuit hul onderskeie operasionele loopgrawe na mekaar sal uitreik en sáám na werkbare oplossings vir die land se verskeie uitdagings soek.”

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/08/Suidwes1.jpg

Samesmelting verseker wyer voetspoor en voortgesette diensverskaffing

“Die kritiese element van hierdie samesmelting, wat ononderhandelbaar is, is die voortgesette diensverskaffing aan en betrokkenheid by aandeelhouers en produsente in a groter gekombineerde landboubesigheid met ‘n wyer voetspoor.” Dit is die mening van mnr Francois Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte van Senwes, na die Mededingingstribunaal Senwes se samesmelting met Suidwes goedgekeur het.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2019/12/strategy.jpg

Omdraaistrategie werp vrugte af

Senwes Scenario het ’n draai by Corné Kruger, Senwes Hoof Finansiële Beampte, gaan maak oor wat die omdraaistrategie destyds, na die draai van die eeu, behels het, dit wat vooraf gebeur het, die impak daarvan en die lesse wat geleer is, sowel as hoe dit die pad vorentoe bepaal ’n paar dekades daarna, met 2020 en die toekoms om die draai.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2019/11/AgriSA740x490x1.jpg

Agri SA gereed om in gesprek te tree oor Watermeesterplan

Op 28 November 2019 het die Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, die langverwagte Nasionale Water en Sanitasie Meesterplan (NW&SMP) in Pretoria bekendgestel. Die NW&SMP skets die kort-, medium- en langtermyn strategie om watersekerheid vir alle Suid-Afrikaners te beskerm.

Lees Meer