Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/global/documents/pdf/senwes/2022/04/Trading_Update/Update.jpg

Verdere Winsopdatering: Goeie prestasie kwartaal 4

Aandeelhouers van Senwes Beperk word hiermee in kennis gestel dat daar ‘n redelike mate van sekerheid bestaan dat die genormaliseerde wesensverdienste vir die 12 maande geëindig 30 April 2022 wesenlik hoër sal wees en word voorsien dat dit ongeveer 55% (vyf en vyftig persent) hoër sal wees as die van die vorige vergelykbare periode.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/03/trading_update.jpg

Senwes Winsopdatering: Goeie prestasie kwartaal 4

  • 08 Maart 2022
  • 1523

Aandeelhouers van Senwes Beperk (”Senwes”) word hiermee in kennis gestel dat daar ‘n redelike mate van sekerheid bestaan dat die genormaliseerde wesensverdienste vir die 12 maande geëindig 30 April 2022 wesenlik hoër sal wees en word voorsien dat dit minstens 35% hoër sal wees as die vorige vergelykbare periode.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/06/winsopdatering1.jpg

Senwes Beperk Winsopdatering

  • 11 Junie 2021
  • 2949

Aandeelhouers van Senwes Beperk (“Senwes”) word verwys na die winsopdatering van 7 April 2021en word hiermee in kennis gestel dat ‘n redelike mate van sekerheid bestaan dat die hooflynverdienste vir die 12 maande geëindig 30 April 2021 wesentlik hoër is en word voorsien dat die hooflynverdienste tussen 60% tot 70% hoër sal wees as in die vorige vergelykende periode.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/03/Agribel_announcement1.png

Opdatering oor die verkryging van gewone aandele in Senwes Beperk

  • 30 Maart 2021
  • 3590

Aandeelhouers word verwys na die aankondiging wat op 28 Desember 2020 op ZAPS uitgereik is met betrekking tot die verkryging deur Agribel van Grindrod Trading Holdings Eiendom Beperk, 'n volfiliaal van Grindrod Beperk, se volle aandeelhouding in Senwes Beperk.

Lees Meer