- 27 Oktober 2022
- Senwes
- 638
ʼn Opname wat deur die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) gedoen is, dui daarop dat produsente in die somerreëngebied beoog om vanjaar die meeste sojabone ooit aan te plant. Die verwagte 4,351 miljoen hektaar sal die grootste wees sedert die ontstaan van die vrye mark.
Lees Meer
Die sesde produksieskatting wat deur die nasionale oesskattingskomitee (NOK) bekend gemaak is dui, ondanks pessimistiese verwagtinge vroeër weens nat toestande, op goeie oesskattings. In die geval van sojabone is die oesskatting aangepas tot ʼn nuwe rekordhoogte, terwyl mielies se skatting ook hoër aangepas is.
Lees Meer
Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het in sy vierde skatting vir somergewasse van die 2022-siesoen die produksieskatting van sojabone met 44 850 ton of 2,38% tot 1,93 miljoen ton opwaarts aangepas. Die geskatte oppervlakte van sojabone is 925 300 hektaar en die verwagte opbrengs is 2,09 ton per hektaar.
Lees Meer
Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het die verwagte oesgrootte van die vernaamste somergewasse opwaarts aangepas.
Lees Meer
Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het die verwagte mielie-, sojaboon- en sonneblom-oeste in sy vierde skatting vir die 2021-seisoen verder opwaarts aangepas.
Lees Meer