Belanghebbendes het 30 dae om kommentaar te lewer op die staat se wildsvleisstrategie. Hierdie strategie en toepassingsplan vir ʼn formele wildsvleisstrategie is gister (18 Julie 2022) deur Barbara Creecy, minister van bosbou, visserye en omgewingsake, in die Staatskoerant (47024, kennisgewing no. 2293) gepubliseer.
Lees Meer
- 01 April 2022
- Senwes
- 1099
Die Mededingingskommissie het met ʼn ondersoek begin na die mark vir vars produkte om te kyk of daar kenmerke in die waardeketting is wat mededingendheid verminder, verhinder of verwring.
Lees Meer