Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/10/dierevoer.jpg

Daling in voerpryse oor langer termyn moontlik – ekonoom

Die skerp styging in die voerpryse laat pluimveeprodusente met hul hande in hul hare, veral gegewe die feit dat dié styging nie deur soortgelyke stygings in die prys van hoendervleis en eiers uitgebalanseer word nie.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/03/hoender.png

Nee vir storting van ingevoerde hoendervleis op SA mark

Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV) het by die kommissie vir internasionale handelsadministrasie (Itac) aansoek gedoen vir die heffing van teenstortingstariewe op ingevoerde hoendervleis uit lande soos Brasilië, Denemarke, Ierland, Pole en Spanje.

Lees Meer