Die Maatskappye het bekend gemaak dat die datum van operasionele implementering van die samesmelting Maandag, 12 Oktober 2020 sal wees.
Lees Meer
Die direksies van die Senwes Groep verwys die Senwes Groep aandeelhouers en die Suidwes aandeelhouers na die aankondigings van 18 Augustus 2020 en 6 Oktober 2020 met betrekking tot die Reëlingskema en die Aanbod aan Suidwes Aandeelhouers (“die Aanbod”). Dit word hiermee bevestig dat die Aanbod en die samesmelting tussen die Maatskappye en hul werksaamhede, effektief vanaf Maandag, 12 Oktober 2020, geïmplementeer sal word.
Lees Meer