Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/08/melk.jpg

Invoere van langlewemelk styg sterk in 2021

Die Suid-Afrikaanse Melkprosesseerdersorganisasie, Sampro, meen die hoeveelheid ingevoerde langlewemelk kan na raming vanjaar dubbel soveel wees as verlede jaar.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/08/katoen.jpg

Groot verwagtinge vir plaaslike katoenbedryf

Wêreldwyd heers daar groot optimisme oor internasionale katoenpryse, en op eie bodem is die verwagtinge vir die volgende katoenseisoen – wat in Oktober met planttyd begin, hoog.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/04/riglyne.png

Konsepriglyne vir die verskeping van lewendehawe onder die loep

Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het aangekondig dat die nuwe konsepriglyne vir die verskeping van lewendehawe vir kommentaar beskikbaar is.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/10/melk.jpg

Invoer en uitvoer van suiwel tydens eerste halfjaar van 2020

Ten spyte van goeie uitvoere van produkte soos wei, weipoeier, botter en kaas is daar tydens die eerste halfjaar van 2020 ongeveer 8,4% minder suiwelprodukte, in gewig, uitgevoer as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Dit is aldus die nuutste markverslag van die Suid-Afrikaanse Melkprosesseerdersorganisasie (Sampro).

Lees Meer