Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/09/verbod.jpg

Verbod op die verskuiwing van beeste opgehef

Die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, het aangekondig dat die verbod op die verskuiwing van beeste om die verspreiding van bek-en-klouseer te bekamp opgehef word.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/01/wyn1.jpg

Wynbedryf bekommerd oor derde verbod op alkohol

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is bekommerd oor die negatiewe gevolge wat die derde verbod op alkoholverkope op wynverwante ondernemings en die totale waardeketting gaan hê.

Lees Meer