MPO – so sien SA suiwelproduksie daarna uit

  • 10 September 2021
  • 1238
  •  Senwes
  •  
  •  nuus



Die statistiek is gegrond op die bedryf se aktiwiteite gedurende 2020, en toon aan dat:

  • Die plaaslike suiwelbedryf ʼn jaarlikse omvang van R16,5 miljard het.
  • Suid-Afrikaanse melkprodusente jaarliks ongeveer 3,3 miljard liter melk produseer.
  • Die suiwelbedryf uit 1 157 kommersiële suiwelboerderye bestaan met ʼn saamgestelde kuddegrootte van 594 000 melkkoeie.
  • ʼn Totaal van 26 900 plaaswerkers in die bedryf werksaam is.

Volgens die MPO is die organisasie verbind tot volhoubare suiwelproduksie en is dit sy missie om die winsgewendheid, volhoubaarheid en mededingendheid van die plaaslike bedryf te verbeter ten einde ʼn toekomsfikse rolspeler in die landbouwaardeketting te wees.

Vir meer inligting oor die MPO besoek hul webtuiste: https://www.mpo.co.za/






Verwante Artikels