Nog neerslae vir Februarie voorspel

  • 26 Januarie 2022
  • 1432
  •  Senwes
  •  
  •  nuus



Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, skryf hierdie toename in reënvaltoe aan tropiese vog wat vanaf Botswana oor die land afbeweeg.

Van den Berg verduidelik dat toestande vir reën oor die somerreëngebied geleidelik begin verbeter vanaf die tweede week van Februarie. Vanaf die laaste twee weke van die maand sal swaar reën oor die sentrale tot oostelike dele van die land voorkom. Hierdie reënvaltoestande kan vanaf die tweede deel van Maart begin verswak, wanneer die band van reën weswaarts gaan begin skuif met meer reën wat dan oor die sentrale tot westelike dele van die somerreënstreek verwag sal word. 






Verwante Artikels