Senwes – Besigheid het soos altyd voortgegaan

  • 20 Maart 2023
  • 807
  •  Senwes
  •  
  •  nuus



Wanneer ons klante en werknemers se veiligheid wel in gedrang kom, sal ons hulle dienooreenkomstig waarsku en optree soos wat ons wetlik moet.

Senwes besef dat jou trekker of stroper nie ‘n vooraf waarskuwing stuur oor tye van moontlike “verset” nie en dat die wiele maar moet aanhou draai. Ons het ons gevolglik vandag aan dienslewering verbind en het ons ons aan klante die geleentheid gebied om ongestoord met bedrywighede voort te gaan. Ons kies om op die positiewe te fokus! Wetstoepassers in Hartbeespoort is byvoorbeeld deur Nvirotek-personeel met koeldranke en eetgoed bederf.

Image

Geniet Menseregtedag op 21 Maart en weet dat Senwes hier is vir jou – ook in onsekere tye! Ons beaam wat aartsbiskop Desmond Tutu in 1979 gesê het: “Ons behoort almal die vryheid te hê om ten volle mens te kan wees.”






Verwante Artikels