Die tema vir vanjaar se Senwes Toekomsfokus saam met Nasie in Gesprek is: Landelike Gemeenskapsamewerking. Kyk uit vir praktiese demonstrasies en kom geniet die spitbraai na die tyd.
Die kostes vir die dag beloop R100 per persoon (Fondse ten bate van Jongboerkomiteers van Agri NW en Vrystaat Landbou).
Laai die uitnodiging af
RSVP voor of op 13 September by:
Elize Spence -
[email protected] | 051 444 4609
Marlize Fritz -
[email protected] | 018 632 3612
Marie Erasmus -
[email protected] | 018 464 7568