- 22 November 2022
- Senwes
- 716
Produsente in die somerreënstreek moet hulself staal vir die gevaar van moontlike vloede in die volgende twee tot drie weke. Gedurende hierdie tydperk is tot 100 mm reën moontlik oor die Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die oostelike dele van Noordwes, aldus Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
Op die kort termyn het reënvaltoestande verswak vir veral die eerste tot middelste deel van Meimaand, aldus Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige. Dit volg nadat aanvanklike voorspellings redelike hoeveelhede reën en bewolkte toestande getoon het.
Read More
- 24 March 2022
- Senwes
- 1148
Desondanks die koeler dae wat onlangs oor dele van Suid-Afrika voorgekom het, word hoë temperature en nog reën tot einde Maart oor dele van die land verwag aldus Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 01 March 2022
- Senwes
- 1182
Weermodelle dui tans aan dat die La Niña -stelsel nog tot April en selfs Mei verantwoordelik kan wees vir gemiddelde tot bogemiddelde reën oor die somerreëngebied.
Read More
- 03 February 2022
- Senwes
- 1641
Dit gaan ʼn sopnat Februarie wees oor die sentrale tot oostelike dele van die land, met moontlike vloedtoestande oor die noordelike dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en die suidelike dele van Limpopo.
Read More
- 26 January 2022
- Senwes
- 1432
Ligter reënneerslae word in die komende weke oor die somerreënstreek verwag, terwyl neerslae in die tweede week van Februarie kan begin toeneem oor Noordwes, die Vrystaat, die suidelike dele van KwaZulu-Natal en die noordelike dele van die Oos-Kaap.
Read More
- 11 January 2022
- Senwes
- 1308
Die kans op 50 mm reën of selfs meer bly hoog oor die sentrale tot noordoostelike dele van die land en volgens Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, kan dié vooruitsig tot en met volgende week duur.
Read More
- 27 October 2021
- Senwes
- 1583
Net soos C. Louis Leipoldt, meen boere in die Boesmanland en dele van die Karoo dat Oktober inderdaad die mooiste, mooiste maand is. Dit volg nadat onlangse neerslae die beste vir die maand van Oktober was sedert 1996.
Read More
- 21 September 2021
- Senwes
- 1726
Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, meen die oostelike dele van die land kan teen middel van Oktober die eerste goeie somerneerslae verwag. Hy maan landbouers egter dat die winter nog nie sy einde bereik het nie.
Read More
- 27 August 2021
- Senwes
- 1410
Met die aanbreek van die lenteseisoen net ʼn paar dae ver, moet Suid-Afrikaners hulself vir oulaas staal vir bibberweer. Hierdie voorspelde kouefronte sal tot en met die eerste twee weke van September ʼn invloed op klimaatstoestande uitoefen.
Read More