Die nuutopgeknapte John Deere 9R-reeks word alom bestempel as dié vervaardigingsreus se grootste, sterkste en mees tegnologies gevorderde trekker nog, gee nou ook die pas aan in Afrika.
Read More
Imagine the following scenario. You are working your land with your John Deere 8R340 and suddenly a sensor goes off: the tractor is overheating. Just then your phone rings, and a Senwes Equipment service consultant informs you that a diagnostic scan indicates a red warning code and your tractor’s engine might potentially fail. A technician is on its way to attend to the problem.
Read More
Die jaarlikse Senwes Equipment Oos-Kaap en JDI-toer het vanjaar vanaf 31 Mei tot 2 Junie plaasgevind, en alle betrokkenes is dit eens: die hartklop van dié meganisasievennoot klop sterk!
Read More
Senwes gee om vir produsente en is daarom gerat om in tye van nood tot aksie oor te gaan en hulpverlening te bied.
Read More
- 10 November 2020
- Senwes
- 2311
Grondvoorbereiding is ʼn belangrike stap in die plantproses. Om dié rede is dit belangrik dat produsente in implemente belê wat nie net voorbereiding vergemaklik nie, maar ook uitsette verhoog.
Read More