Die sesde produksieskatting wat deur die nasionale oesskattingskomitee (NOK) bekend gemaak is dui, ondanks pessimistiese verwagtinge vroeër weens nat toestande, op goeie oesskattings. In die geval van sojabone is die oesskatting aangepas tot ʼn nuwe rekordhoogte, terwyl mielies se skatting ook hoër aangepas is.
Read More