Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/08/plant.jpg

Optimistiese prentjie vir nuwe plantseisoen geskets

Daar heers optimisme in die landbousektor oor die nuwe plantseisoen wat in Oktober begin. Volgens Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz, dui veral die weervooruitsigte vir die volgende vyf maande, pryse vir graan en oliesade, asook trekkerverkope op ʼn goeie seisoen.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/06/verkoop.jpg

Meer as 750 trekkers in Meimaand verkoop

Trekkerverkope van 752 eenhede in Mei is aansienlik, byna 36%, meer as die 554 eenhede wat in dieselfde tyd verlede jaar verkoop is.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/03/trekkerverkoop.jpg

Verkope van landboumasjinerie bly positief

Trekkerverkope van 798 eenhede in Februarie is 20% meer as die 665 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ook 20% meer as verkope verlede jaar.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/02/trekker.jpg

Goeie trekkerverkope in Januarie

Gedurende Januarie vanjaar is 20% meer trekkers verkoop in vergeleke met Januarie verlede jaar.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/January/trekker.jpg

Trekkerverkope styg verder in Desember

Trekkerverkope van 660 eenhede in Desember is byna 44% meer as die 460 eenhede wat die vorige Desember verkoop is.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/03/trekker.png

Meer trekkers tot dusver verkoop

Volgens die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie is daar nie net meer trekkers in Februarie 2021 as in dieselfde tydperk verlede jaar verkoop nie, maar is trekkerverkope ook op ʼn jaargrondslag hoër.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/01/trekker1.jpg

Goeie trekkerverkope vir 2021 voorspel

Aanvanklike beramings dui daarop dat die 2021-kalenderjaar ʼn goeie jaar vir trekkerverkope sal wees.

Read More

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/12/trekker.jpg

Trekkerverkope groei tydens pandemiejaar

Met die landbouvertroue-indeks wat op sy hoogste vlak in meer as ses jaar is, kom dit as geen verrassing dat trekkerverkope ook positiewe groei toon nie.

Read More

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/10/trekker.jpg

Verkoopsyfers van landboumasjinerie spreek van optimisme

  • 09 October 2020
  • 2773

Die Suid-Afrikaanse landboumasjineriebedryf beleef sedert Junie vanjaar ʼn gunstige groeikurwe. Dit kan toegeskryf word aan die verbeterde finansiële posisie van produsente na die groot somergraanoes én die relatiewe hoë kommoditeitspryse.

Read More