- 17 August 2022
- Senwes
- 886
Die besluit deur die buurlande Botswana, Eswatini, Lesotho en Namibië om hul landsgrense vir sekere landbouprodukte uit Suid-Afrika te sluit is volgens Agri SA eensydig en strydig met bestaande handelsooreenkomste.
Read More
- 01 August 2022
- Senwes
- 846
Die erns van die Chinese verbod op die invoer van Suid-Afrikaanse wol word op die hoogste vlakke met verskeie belanghebbendes bespreek ten einde die uitvoerproses van wol na China te hervat.
Read More
Die Noordwes Rooivleisprodusente-organisasie (NWRPO) het op 25 Mei 2022 hul jaarlikse kongres by Senwes se hoofkantoor in Klerksdorp aangebied met die tema: Gefokus en toekomsgerig.
Read More
- 07 December 2021
- Senwes
- 1497
Volgens die Sitruskwekwersvereniging van Suid-Afrika oortref die 30,9 miljoen sagtesitrus (in 15kg-kartonne), verlede jaar se uitvoervolume van 26,6 miljoen kartonne. Dit verteenwoordig ʼn groei van 31%.
Read More
- 14 September 2021
- Senwes
- 1644
Die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie (SAVPO) meen die kompartementstelsel, as deel van ʼn verskerpte biosekerheidsproses, is nou selfs meer belangrik as voorheen as Suid-Afrika sonder teëspoed wil uitvoer.
Read More
- 20 August 2021
- Senwes
- 1414
Die kombinasie van uitstekende reënval en ʼn sterk opkomende kommersiële boerderysektor het daartoe bygedra dat Zambië vanjaar die meeste mielies ooit geoes het.
Read More
Nuwe uitvoerwinste van ongeveer R325 miljoen en 800 werksgeleenthede word in die vooruitsig gestel na die ondertekening van ʼn suurlemoenprotokol tussen Suid-Afrika en Sjina.
Read More
Suid-Afrika het pas sy eerste besending farmaseutiese daggaprodukte na Switserland uitgevoer. Dié uitvoerbesending word as ʼn mylpaal vir die land se ontluikende daggaverbouingsbedryf gesien.
Read More
Die somergraan-oesseisoen is goed op dreef en volgens die nasionale oesskattingskomitee (NOK) word die verwagte sojaboonoes tans op 1,9 miljoen ton geraam, die grootste wat dit al ooit was.
Read More
- 24 March 2021
- Senwes
- 2411
Wat is groen van kleur met ʼn gladde skil en naastenby so groot soos ʼn druiwekorrel? ʼn Kiwibessie, natuurlik.
Read More