- 15 February 2023
- Senwes
- 602
ʼn Afkondiging op 13 Februarie in die Staatskoerant gepubliseer nadat wydverspreide buie en donderstorms verlede week oor die grootste gedeelte van Suid-Afrika voorgekom en plek-plek vloede veroorsaak het. Hierdie vloede het lewensverlies tot gevolg gehad, asook vermiste persone en skade aan eiendom, infrastruktuur en die omgewing.
Read More
- 19 January 2023
- Senwes
- 604
Die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, meen dat weerpatrone, soos die huidige hittegolftoestande, nie tipies is van ʼn La Niña-stelsel nie en dat bydra tot die vermoede dat die stelsel besig is om te verswak of ten minste in ʼn ander fase in te beweeg.
Read More
Met die La Niña-stelsel wat steeds sterk is vir hierdie tyd van die jaar, bly die risiko van neerslae voor en tydens strooptyd redelik groot tot ongeveer die begin van Julie, meen Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
Op die kort termyn het reënvaltoestande verswak vir veral die eerste tot middelste deel van Meimaand, aldus Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige. Dit volg nadat aanvanklike voorspellings redelike hoeveelhede reën en bewolkte toestande getoon het.
Read More
- 20 April 2022
- Senwes
- 1138
Redelike swaar neerslae van 30 mm en meer kan vanaf 24 April af oor die grootste deel van die somerreënstreek uitsak. So meen Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 13 April 2022
- Senwes
- 1180
Swaar reën kan oor die Paasnaweek en volgende week oor dele van die somerreëngebied voorkom sê Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 08 April 2022
- Senwes
- 1180
Die Suid-Afrikaanse weerdiens voorspel ʼn nat en koue naweek vir die sentrale en suidoostelike gedeeltes van die land.
Read More
- 06 April 2022
- Senwes
- 1233
ʼn Atlantiese hoogdrukstelsel wat vanuit die suide ooswaarts oor Suid-Afrika beweeg, sal van Dinsdag tot Vrydag koel tot koue toestande veroorsaak.
Read More
- 24 March 2022
- Senwes
- 1148
Desondanks die koeler dae wat onlangs oor dele van Suid-Afrika voorgekom het, word hoë temperature en nog reën tot einde Maart oor dele van die land verwag aldus Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 03 February 2022
- Senwes
- 1640
Dit gaan ʼn sopnat Februarie wees oor die sentrale tot oostelike dele van die land, met moontlike vloedtoestande oor die noordelike dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en die suidelike dele van Limpopo.
Read More