- 26 January 2022
- Senwes
- 1432
Ligter reënneerslae word in die komende weke oor die somerreënstreek verwag, terwyl neerslae in die tweede week van Februarie kan begin toeneem oor Noordwes, die Vrystaat, die suidelike dele van KwaZulu-Natal en die noordelike dele van die Oos-Kaap.
Read More
- 11 January 2022
- Senwes
- 1308
Die kans op 50 mm reën of selfs meer bly hoog oor die sentrale tot noordoostelike dele van die land en volgens Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, kan dié vooruitsig tot en met volgende week duur.
Read More
- 05 January 2022
- Senwes
- 1369
Die groot hoeveelhede reën in die somersaaigebied gaan waarskynlik nie binnekort ophou nie, aldus Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 11 November 2021
- Senwes
- 1325
Die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, meen dat op die kort termyn min reën oor die grootste deel van die somerreëngebied verwag word, terwyl die kwik tot op 30°C en hoër sal styg.
Read More
- 25 October 2021
- Senwes
- 1534
Die vooruitsigte vir reën oor groot dele van die somerreënstreek lyk belowend vir November en die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, meen die aanplanting van somergewasse kan selfs plek-plek in gedrang wees.
Read More
- 21 September 2021
- Senwes
- 1726
Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, meen die oostelike dele van die land kan teen middel van Oktober die eerste goeie somerneerslae verwag. Hy maan landbouers egter dat die winter nog nie sy einde bereik het nie.
Read More
- 27 August 2021
- Senwes
- 1410
Met die aanbreek van die lenteseisoen net ʼn paar dae ver, moet Suid-Afrikaners hulself vir oulaas staal vir bibberweer. Hierdie voorspelde kouefronte sal tot en met die eerste twee weke van September ʼn invloed op klimaatstoestande uitoefen.
Read More
Net toe jy dink die koue is dalk iets van die verlede, waarsku die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) dat twee winterstelsels in die komende dae vir baie koue toestande regoor die land gaan sorg.
Read More
Weermodelle dui daarop dat sterk frontale stelsels, wat skerp temperatuurdalings tot gevolg kan hê, in Augustus kan voorkom. Dit volg na die kwik verlede week in talle plekke regoor die land ver onder vriespunt gedaal het.
Read More
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat die huidige bibberweer nog vir ʼn geruime tyd kan voortduur.
Read More
Trek jou jas stywer en onthou jou handskoene, want die minimumtemperature gaan tot en met die tweede en derde week van Julie ver onder vriespunt daal.
Read More
Die winter het behoorlik sy tande ingeslaan en Suid-Afrikaners bevind hulself in die greep ysige koue weerstoestande, met sneeu neerslae wat reeds plek-plek voorgekom het.
Read More
Suid-Afrikaners moet hul wintersjasse én sambrele nader trek, want volgens langtermyn weervoorspellings gaan vanjaar se winter nie net bibberkoud wees nie, maar nat ook.
Read More
- 27 April 2021
- Senwes
- 2032
Die eerste werklike goeie winterreënval kan verwag word in die eerste week van Mei, aldus Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 18 February 2021
- Senwes
- 2191
Dit is nog lank nie tyd om jou reënjas en waterstewels weg te pak nie, aldus die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg.
Read More
- 28 January 2021
- Senwes
- 2784
Die Suid-Afrikaanse Weerkantoor waarsku dat die sentrale dele van Suid-Afrika vanaf Woensdag, 27 Januarie 2021 tot Vrydag swaar neerslae te wagte kan wees.
Read More
- 12 January 2021
- Senwes
- 2832
Bekende landbouweerkundige, Johan van den Berg, voorspel dat nog reën gedurende Januarie en Februarie oor die sentrale en westelike dele van Suid-Afrika gaan voorkom.
Read More
- 02 November 2020
- Senwes
- 1917
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) voorspel van Woensdag af wydverspreide reën vir bykans die hele land. Dit volg na goeie neerslae die afgelope naweek.
Read More
- 29 September 2020
- Senwes
- 2059
Dit wil voorkom asof die winter van 2020 nog lank nie sy koue greep op Suid-Afrikaners laat vaar het nie. Volgens Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, kan die land tot en met die eerste week van Oktober nog bibberkoue weer beleef.
Read More