Articles

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/02/nat.jpg

Ramptoestand volg na wydverspreide vloedskade regoor SA

ʼn Afkondiging op 13 Februarie in die Staatskoerant gepubliseer nadat wydverspreide buie en donderstorms verlede week oor die grootste gedeelte van Suid-Afrika voorgekom en plek-plek vloede veroorsaak het. Hierdie vloede het lewensverlies tot gevolg gehad, asook vermiste persone en skade aan eiendom, infrastruktuur en die omgewing.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/01/weer.jpg

Weerkenner waarsku oor La Niña-faseverandering

Die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, meen dat weerpatrone, soos die huidige hittegolftoestande, nie tipies is van ʼn La Niña-stelsel nie en dat bydra tot die vermoede dat die stelsel besig is om te verswak of ten minste in ʼn ander fase in te beweeg.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/05/reen.jpg

Goeie kans vir neerslae in Junie

Met die La Niña-stelsel wat steeds sterk is vir hierdie tyd van die jaar, bly die risiko van neerslae voor en tydens strooptyd redelik groot tot ongeveer die begin van Julie, meen Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/05/herfs.jpg

Minder neerslae vir Meimaand voorspel

Op die kort termyn het reënvaltoestande verswak vir veral die eerste tot middelste deel van Meimaand, aldus Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige. Dit volg nadat aanvanklike voorspellings redelike hoeveelhede reën en bewolkte toestande getoon het.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/04/neerslae.jpg

Nog neerslae vir April voorspel

Redelike swaar neerslae van 30 mm en meer kan vanaf 24 April af oor die grootste deel van die somerreënstreek uitsak. So meen Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/04/nat.jpg

Nat Paasnaweek in die vooruitsig gestel

Swaar reën kan oor die Paasnaweek en volgende week oor dele van die somerreëngebied voorkom sê Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/04/weerdiens.jpg

Koue en nat naweek op hande

Die Suid-Afrikaanse weerdiens voorspel ʼn nat en koue naweek vir die sentrale en suidoostelike gedeeltes van die land.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/04/ryp.jpg

Ryp en swaar neerslae op weerspyskaart

ʼn Atlantiese hoogdrukstelsel wat vanuit die suide ooswaarts oor Suid-Afrika beweeg, sal van Dinsdag tot Vrydag koel tot koue toestande veroorsaak.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/03/neerslae.jpg

Warm temperature en neerslae in die vooruitsig tot einde Maart

Desondanks die koeler dae wat onlangs oor dele van Suid-Afrika voorgekom het, word hoë temperature en nog reën tot einde Maart oor dele van die land verwag aldus Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.

Read More

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/02/reen.jpg

Swaar neerslae en moontlike vloedtoestande vir komende weke voorspel

Dit gaan ʼn sopnat Februarie wees oor die sentrale tot oostelike dele van die land, met moontlike vloedtoestande oor die noordelike dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en die suidelike dele van Limpopo.

Read More