- 11 March 2022
- Senwes
- 1200
Die gesloer van tot meer as twee jaar met die hernuwing van bestaande vuurwapenlisensies, die uitreiking van bevoegdheidsertifikate en nuwe vuurwapenlisensies knou die wildbedryf in die algemeen en die jagbedryf in die besonder, en frustreer jagters wat nuwe vuurwapens gekoop het.
Read More
Jagters in Gauteng mag nou na ander provinsies reis om wildsvleis vir die pot te jag.
Read More
- 07 January 2021
- Senwes
- 2157
Die Suid-Afrikaanse wildbedryf moes die afgelope vier jaar verskeie uitdagings die hoof bied, waarvan die effek van die koronaviruspandemie sonder twyfel die uitdagendste was.
Read More
- 01 October 2020
- Senwes
- 2117
Die Suid-Afrikaanse wildbedryf het in die laaste dekade heelwat veranderinge en uitdagings beleef en gevolglik ʼn beduidende rol in die groter waardeketting gespeel. Dr Flippie Cloete, Hoof van Kommersiële Agri Finansiering by Senwes, het tydens die program, Landbou Radio, sy siening oor dié bedryf gedeel.
Read More