Die vrees bestaan dat Suid-Afrika vanjaar van die ergste besmettings van bruin sprinkane (Locustana pardalina) ooit kan ervaar. Dit volg na beriggewing oor ʼn uitbraak in die Concordia- en Springbok-gebiede in die Noord-Kaap, asook in die distrikte van Graaff-Reinet, Cradock en Aberdeen in die Oos-Kaap.
Read More
- 11 August 2021
- Senwes
- 2306
Wegholveldbrande in die John Taolo Gaetsewe-distrik in die Noord-Kaap het meer as 102 000 ha se weiding en infrastruktuur verswelg, terwyl talle vee ook in die slag gebly het. Dit word voorts gereken dat meer as 50 plase heeltemal of gedeeltelik afgebrand het.
Read More
Die voortslepende droogte in sekere gebiede van die land is vroeër die week deur dr Mmaphaka Tau, hoof van die nasionale rampbestuursentrum, tot ʼn nasionale ramp verklaar.
Read More