Artikels

 
http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/credit_rating/rating.jpg

Recommendations for Commodity Futures Delivery on the Johannesburg Stock Exchange

Dr. Matthew C. Roberts prepared this report for the Johannesburg Stock Exchange as published on 15 May 2019. The report takes a look at the economics of futures markets, what has changed since 2009 and makes recommendations for commodity futures delivery on the Johannesburg Stock Exchange.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/news/2019/05/nampo/nampo1.jpg

Só lyk landbou se toekoms; wys NAMPO 2019

NAMPO 2019 is gekenmerk deur goeie weer en 81 345 besoekers wat dié handelskou en gewilde ontmoetingsplek van mense in landbou bygewoon het. Aangesien heelwat binnelandse graanprodusente asem opgehou het vir vroeë ryp wat oesopbrengste kan beïnvloed, was die betreklike warm weer wat tot die NAMPO-week geheers het, ‘n welkome mylpaal.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/documents/PDF/Senwes/2019/05/KLK/klk.jpg

Uitkoms van die algemene aanbod aan KLK aandeelhouers

Die Senwes Groep en die KLK Onafhanklike Raad verwys die Senwes Groep aandeelhouers en die KLK Aandeelhouers onderskeidelik na die aankondigings van 11 Maart 2019 en 30 April 2019 rakende die Aanbod van die Senwes Groep aan KLK Aandeelhouers (“die Aanbod’) en bevestig hiermee dat die Aanbod op 16 Mei 2019 om 12:00 gesluit het (onderhewig aan die bepalings van regulasie 105(5)(b) van die Maatskappyregulasies, 2011( “die Regulasies”), soos na hieronder verwys).

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/04/announcement.jpg

Algemene aanbod aan KLK aandeelhouers en goedkeuring deur die mededingingstribunaal

Die Senwes Groep en KLK onafhanklike raad verwys die KLK aandeelhouers en die Senwes Groep aandeelhouers na die aankondiging op 29 Maart 2019 met betrekking tot die Aanbod aan KLK Aandeelhouers (“die Aanbod”) en bevestig hiermee dat, ooreenkomstig die Opskortende Voorwaarde ingevolge die bepalings van die Aanbod, die Mededingingstribunaal die samesmelting (soos gedefinieer in artikel 12 van die Mededingingswet, 1998) tussen KLK en die Senwes Groep op 29 April 2019 goedgekeur het.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/news/2019/04/chicken.jpg

SA consumer watchdog serves Brazilian chicken interests

A South African consumer watchdog that used to be against predatory trading practices like dumping has apparently switched sides. In what appears to be a negation of its own position, the SA National Consumer Union (SANCU) has now lent its name to the campaign of Emerging Black Importers and Exporters South Africa (EBieSA) on behalf of Brazilian chicken exporters.

Lees Meer

https://www.nasieingesprek.co.za/media/2038/nic3.jpg

Rosyne gaan op in die wêreld by Upington

  • 15 April 2019
  • 4751

Gedink rosyntjies se mark bestaan slegs uit pakkies rosyntjies wat in kettingwinkels verkoop word? Wel, dit is die kleinste deel van dié mark wat jou verseker sal laat regop sit.

Lees Meer

https://www.nasieingesprek.co.za/media/2035/ep1b.jpg

Nasie in Gesprek gooi nie net mielies nie…

  • 08 April 2019
  • 3345

So jy dink jy weet iets van mielies en stysel… Wel, indien dit die geval is het ons beslis nuus vir jou in die eerste program van die 2019 Nasie in Gesprekreeks wat vandeesweek uitgesaai is. Dit was so goed jy lees, of liewer kyk die mieliepedia van die graanbedryf.

Lees Meer

https://www.nasieingesprek.co.za/media/2034/ep1.jpg

Splinternuwe Nasie in Gesprek skop af met ‘n stapel- en styselgeur

Die opwindende 2019 Nasie in Gesprek-reeks skop reeds hierdie Donderdag, 4 April 2019 af met die openingsprogram wat op die mielie- en spesifiek die styselbedryf fokus.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/articles/2019/03/klk2.jpg

Gesamentlike omsendbrief en prospektusse aan KLK aandeelhouers

Uitreiking van die gesamentlike omsendbrief en prospektusse aan KLK aandeelhouers rakende die algemene aanbod

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/articles/2019/03/repo.jpg

South African Monetary Policy Committee issue update

The Monetary Policy Committee (MPC) of the South African Reserve Bank (SARB) issues statement maintaining repurchase rate.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/03/Livestock.jpg

Menings van sommige van die veebedryf se mees invloedryke produsente

Senwes Group HUB, Francois Strydom, het op Vrydag, 15 Maart 'n vergadering met 'n groep van die veebedryf se mees invloedryke produsente gehou. Die vergadering het te Senwes Hoofkantoor in Klerksdorp plaasgevind en na afloop daarvan, het Senwes Scenario met 'n paar van die produsente gesels wat hul menings rakende die byeenkoms gelig het. Johan Dannhauser, Brian Angus, John Devonport, en Gideon Oosthuizen vertel meer.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/news/2019/03/spinners_media_release.jpg

Senwes Spinners Media Release

  • 12 Maart 2019
  • 4039

This year’s Senwes Spinners Cricket Tournament is taking place from Friday, 15th – 17th March 2019. The Senwes Spinners Farm School Project indicates the believe, support and commitment of Senwes to “Breaking New Grounds” in terms of impacting positively in the lives of their rural communities.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/senwes/news/2019/03/senwes_spinners.jpg

Senwes Spinners Toernooi

  • 11 Maart 2019
  • 4021

Die 13de jaarlikse Senwes Spinners kriekettoernooi vind vanaf 15 tot 17 Maart 2019 plaas met die finaal wat by Senwes Park in Potchefstroom plaasvind.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/articles/2019/03/klk.jpg

Verhoging van die koopprys soos van toepassing op die algemene aanbod

Die Senwes Groep besluit het in terme van regulasie 104 van die Maatskappyeregulasies, 2011 om die vergoeding betaalbaar in terme van die Senwes Aanbod te verhoog na ʼn kontant koopprys van R19.50 per KLK aandeel (voorheen R18.50), en/of KLK aandele te ruil in enige kombinasie vir 1.5 Senwes aandele vir elke KLK aandeel en/of 2 Senwesbel aandele vir elke KLK aandeel (voorheen 1.4 en 1.8 onderskeidelik).

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/news/2019/03/nwu_precision_congress2.jpg

Noordwes Universiteit Presisieboerdery-Kongres 2019

  • 07 Maart 2019
  • 2818

Na ‘n baie suksesvolle presisieboerdery-kongres in 2016, word nog ‘n unieke Presisieboerdery-kongres op 4 April 2019 deur die Skool vir Landbouwetenskappe by die Noordwes Universiteit se Potchefstroomkampus aangebied wat fokus op volhoubare presisieboerdery.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/news/2019/02/poultry_farming.jpg

Senwes se "Vir die Boere"-veldtog uitgebrei

  • 27 Februarie 2019
  • 6073

Senwes het op 1 Februarie 2019 gehoor gegee aan Agri SA se oproep om "die boere se probleme weg te braai" deur 'n sosiale media oproep te maak dat die leier landboumaatskappy se personeel op die maatskappy se perseel moet braai.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/news/2019/02/agbiz_press_statement.jpg

Agbiz responds to Minister Mboweni’s 2019 Budget Speech

  • 21 Februarie 2019
  • 3307

This year’s Budget Speech comes against the background of tough macroeconomic conditions, characterised by weak economic growth, less effective tax administration and collection, and rising demand for government expenditure, amongst other factors.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/documents/PDF/Senwes/2019/02/KLK/klk_announcement.jpg

Opdatering rakende die pos van die gesamentlike omsendbrief aan die KLK aandeelhouers

  • 21 Februarie 2019
  • 2857

Aandeelhouers van KLK ("KLK Aandeelhouers") word verwys na die aankondiging van KLK op 18 Desember 2018 rakende die vaste voorneme van die Senwes Groep om ʼn aanbod aan die KLK Aandeelhouers te maak, soos beskryf in daardie aankondiging ("Senwes Aanbod").

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/news/2019/02/senwes_park2.jpg

Senwes Park fixtures 2019

  • 08 Februarie 2019
  • 4834

With the next few months at Senwes Park fully packed with non-stop cricket action, you, your friends and family won’t have any time to be bored this Summer.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/news/2019/01/braaiviriboere.jpg

Senwes daag die nasie uit om hierdie Vrydag, 1 Februarie 2019 te braai vir die boere

Die leier landboumaatskappy Senwes het ‘n uitdaging aan alle Suid-Afrikaanse maatskappye gerig om die oproep te beantwoord om produsente by te staan wat ly as gevolg van die huidige droogtetoestande asook ‘n daling in die rooivleisprys. AgriSA het onlangs ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om “die boere se probleme weg te braai”.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/general/2019/01/expo_postponement.jpg

Senwes Ekspo 2019: Uitgestel tot verdere kennisgewing

  • 08 Januarie 2019
  • 4115

Dit is met opregte spyt dat ons moet aankondig dat die komende Senwes Ekspo 2019 wat vir 29 en 30 Januarie 2019 by Nampo Park naby Bothaville geskeduleer was, uitgestel word tot verdere kennisgewing.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2019/01/boerdery_program2.jpg

Wil jy jou boerdery-onderneming versterk wat ‘n direkte effek op jou welvaart sal hê?

  • 07 Januarie 2019
  • 5068

Dan is hierdie strategiese bestuursprogram net die regte medisyne vir jou boerdery.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/general/2018/12/Announcement.jpg

Aankondiging om KLK Landbou aandele te bekom

Aankondiging van ‘n vaste voorneme deur die Senwes Groep om ‘n algemene aanbod aan KLK Landbou se aandeelhouers te maak om al die uitgereikte aandele in KLK te bekom.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/12/press_release.jpg

Goeie graanvloeie verseker ses-maande resultaat

  • 05 Desember 2018
  • 5461

Senwes, een van die grootste landboubesighede in Suid-Afrika, het sy tussentydse finansiële resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2018 aangekondig.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/11/kersboom.jpg

Senwes hosts another successful Christmas Tree event!

  • 08 November 2018
  • 6279

Eleven years ago an idea to treat local children from institutions aimed at child care for abused, special needs and abandoned kids, to a Christmas party arose. It began with three institutions - House Rethabile, House Adonai and Matlosana Childcare in Klerksdorp.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/10/christmas_tree.jpg

Wil jy deel wees van Senwes se jaarlikse kersboomprojek?

  • 09 Oktober 2018
  • 4878

Die projek wat deur Senwes en vennote aangebied word het 11 jaar gelede begin met Senwes personeel wat ‘n positiewe verskil wou maak in die lewens van minderbevoorregte kinders en persone wat anders bekwaam is.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/08/Boertjiefeeslogo20182.jpg

Senwes trotse hoofborg van Boertjiefees

Nagenoeg 8000 mense het die Butlfontein Boertjiefees verlede jaar bygewoon, wat die terugkeer van die fees aangekondig het nadat dit as gevolg van die droogte nie in 2016 plaasgevind het nie.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/08/toekomsfokus.jpg

Senwes Toekomsfokus kyk na die belangrikheid van persoonlike ontwikkeling in landbou

Die 15de Senwes Toekomsfokus word vanjaar op 5 September te Nampo Park gehou. Die dag, in samewerking met Agri NW, Vrystaat Landbou en Graan SA skop om 08:00 af en fokus op die belangrikheid van persoonlike ontwikkeling in landbou.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/08/land.jpg

Senwes is a proud sponsor of the LBW and AgriSA “Land Solution” Summit

  • 02 Augustus 2018
  • 4417

All farm roads will lead to Limpopo on 23 and 24 August 2018 when some of the country’s leading authorities on South Africa’s Land debate will gather near Bela Bela to discuss this contentious issue.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/07/aardklop.jpg

Aardklop se program word eersdaags bekendgestel

Die feesspan kondig met groot opgewondenheid aan dat Aardklop 2018 se feesprogram op 17 Julie in Potchefstroom en 18 Julie in Johannesburg bekendgestel word.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/general/2018/07/mandeladay/credit/credit6.jpg

SENWES PERSONEEL MAAK 'N VERSKIL OP MANDELADAG

  • 19 Julie 2018
  • 2579

Senwes personeel het voorwaar hul deel gedoen tydens gister, 18 Julie, se vieringe van Mandeladag, die dag waarop Nelson Mandela 100-jaar oud sou word. Personeel het die oproep van die oud-president, om 67-minute van onbaatsugtige diens te lewer, uitgeleef deur besoek by minderbevoorregtes van verskeie instansies in en om Klerksdorp af te lê.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/general/2018/07/mandeladay/mandela.jpg

Senwes personeel maak 'n verskil op Mandeladag

Senwes personeel het voorwaar hul deel gedoen tydens gister, 18 Julie, se vieringe van Mandeladag, die dag waarop Nelson Mandela 100-jaar oud sou word. Personeel het die oproep van die oud-president, om 67-minute van onbaatsugtige diens te lewer, uitgeleef deur besoek by minderbevoorregtes van verskeie instansies in en om Klerksdorp af te lê.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/07/agrisecuritas.jpg

Boere kap misdaad deur tegnologie

  • 13 Julie 2018
  • 4320

Die Agri Securitas Trustfonds het onlangs geld vir die beskerming van boere en hul plaaswerkers, deur gespesialiseerde tegnologie, bewillig. Dié geld van die Trustfonds en boere se planne help hulle om hulself en hul plaaswerkers teen misdaad en geweld te beskerm.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/07/Wenakkerbraai.jpg

Senwes sê dankie | Wenakkerbraai

Senwes se agri-finansieringsbestuurders, heelwerktuigbemarkers, graanverkrygers, landbou besigheid bestuurders, area bestuurders, takbestuurders en ondersteuningspersoneel vat bietjie tyd om vir ons klante oor die volgende paar weke dankie te sê in die vorm van ‘n wenakkerbraai op hul plase.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/06/press_releases1.jpg

Goeie resultate en verhoogde kapitaalspandering

Senwes het in die 2017/18 finansiële jaar die grootste mielieoes wat nog in Suid-Afrika geproduseer is, hanteer en opgeberg. Met dit as basis, het die wins na belasting met 86% gestyg van R167miljoen in 2017 na R311miljoen in die 2018 finansiële jaar.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/06/water_agri3.jpg

MagGrow signs a three-year deal with Senwes

MagGrow and Senwes have announced a three-year partnership to distribute MagGrow technology in Central South Africa. The announcement was concluded on 10 May 2018. Both companies are excited to introduce the technology to crop growers in South Africa.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/05/grads.jpg

Senwes program vir gegradueerdes saai die saad van kennis

Die Senwes program vir gegradueerdes is 'n uitstekende voorbeeld van die maatskappy se pogings om sy eie bron van kennis te skep. Deur jong gegradueerdes in diens te neem, hulle te ontwikkel en nuwe vaardighede te leer, terwyl hulle bestaande vaardighede afgerond word, kan nuut aangestelde talent in die soort werknemer ontwikkel word wat in staat sal wees om die maatskappy se visie tot uitvoering te bring.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/04/grainlink_award.jpg

Grainlink ontvang Binnenshuise Stalletjie van Uitnemendheid-toekenning by Nampo!

  • 15 Junie 2018
  • 3048

Senwes Grainlink het 'n silwer toekenning vir sy innoverende and unieke stalletjie by Nampo 2018 ontvang.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/06/Senwes_sgs.jpg

Senwes en SGS NviroCrop werk saam

Senwes, 'n belangrike rolspeler in die plaaslike landbouhandelsektor, en SGS het 'n kontrak gesluit in terme waarvan die dienslewering aan klante van beide ondernemings wesentlik aangevul sal word.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/04/pressrelease.jpg

Stewige nampo-bywoning wys landbouers het nog hoop

ʼn Nuwe rekord bywoningsyfer behaal tydens NAMPO 2018 en die terugvoering van uitstallers dat hulle oorwegend goeie besigheid gedoen het, spreek van die landbousektor se optimisme ten spyte van al die onsekerhede wat die Suid-Afrikaanse produsente in die gesig staar.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/04/agrisa.jpg

Senwes continues to support Agri Risk Desk

Agri SA is pleased to announce that Senwes will continue funding the Smart Agriculture Risk Management Desk.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/05/spinners.jpg

Senwes Spinners, twaalf jaar in aksie

Die wenner van die 12de jaarlikse Senwes Spinners Plaasskool Kriekettoernooi is Dr Sello Primary Scool. Die Vrystaatste manne het die gunsteling, Phakela Combined School, met slegs 15 lopies in 'n spanningsvolle stryd op Saterdag, 12 Mei 2018 gewen.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/04/creditimage1.jpg

Senwes Credit bied unieke oplossings aan kliënte

Senwes Credit het homself oor die afgelope dekade bewys as hoeksteen van Senwes se besigheidsmodel en strewe voortdurend daarna om ‘n beter diens en waardeproposisie aan kliënte te bied.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/04/ad.png

Helde in wording

Senwes se nuwe TV-advertensie weerspieël die "welwillendheid wat nog tussen gewone mense heers, dit herinner ons daaraan dat gewone mense ongewone dinge kan doen... dit is klein goedjies soos dié wat 'n golf kan veroorsaak wat nie voorsien is nie en ook nie gestop kan word nie". So sê Francois Strydom, Senwes Groep HUB, oor die maatskappy se nuwe televisie-advertensie wat vanaf April 2018 op kykNET uitgesaai sal word.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/04/kynoch.jpg

Kynoch Kunsmis - reeds 100 jaar in Suid-Afrika!

Voorste verskaffer van plantvoedingsoplossings

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/email_campaigns/escenario/2018/2018-03-23/equipment2.jpg

Hoe om te verseker dat jou toerusting die winter oorleef met Ferdie Pieterse

Die winter kruip nader en Ferdie Pieterse: Senwes Equipment Uitvoerende Bestuurder, het 'n paar wenke met ons gedeel oor hoe om te verseker dat jou toerusting die winter oorleef.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2017/interim/interim.jpg

Senwes kondig tussentydse finansiële resultate aan

Senwes, een van die grootste landboubesighede in Suid-Afrika, het sy tussentydse finansiële resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2017 aangekondig.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2017/risk/risk2.JPG

Senwes palm Risikobestuurstoekenning in

Die Risikobestuursinstituut van Suid-Afrika het onlangs erkenning aan Senwes verleen met 'n bedryfstoekenning vir 'n uitstaande risikobestuursinisiatief in die kategorie: Landbou, Bosbou en Visserye.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2017/risk/senwes1.png

Instituut van Risikobestuur Suid-Afrika (IRMSA) toekenning

Senwes het die Instituut van Risikobestuur Suid-Afrika (IRMSA) toekenning by ʼn glansgeleentheid op Vrydag, 3 November 2017 ontvang.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/email_campaigns/eScenario/2017/2017-11-17/nation.png

Spesiale toekenning vir Senwes by Landbouskrywers SA

Die 40ste Landbouskrywers SA toekenningsfunksie was verlede week by die Universiteit van die Vrystaat aangebied met Die Heuwels Fantasties wat die vermaak verskaf het.

Lees Meer

Klagte by Hennenman Silo

Hierdie blad vervat al die gebeure, sienings en inligting rondom die voorval wat Donderdagaand, 9 November by Henneman Silo in die Vrystaat plaasgevind het.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/christmas/christmas_tree.jpg

'n Treffer Kerspartytjie in Oktober

Senwes en sy vennote het onlangs 'n treffer Kersparty vir vyf honderd en negentig kinders gehou.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/agrirewards/agrirewards.png

Senwes produsente deel in die voordele van AgriRewards

Dit is nou presies ‘n jaar sedert Senwes die AgriRewards uitgestelde bonusskema op verskeie platforms, asook in die Senwes Scenario tydskrif geloods het.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/email_campaigns/eScenario/2017/2017-11-17/agri.png

Meer as R2.2 miljoen vir Agri Securitas Trustfonds

Tydens die 2017 Agri SA Kongres in Oktober is R2.266 miljoen van verskeie organisasies aan die Agri Securitas Trustfonds geskenk.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/cricket/cricket2.png

Wen ‘n T20 krieketervaring by Senwes Park Met Noordwes Krieket, Elgro Hotel en Mike’s Kitchen

Een gelukkige krieketgeesdriftige en vyf addisionele persone van sy keuse kan ‘n lekker T20 krieketervaring wen wanneer die Proteas op Sondag, 29 Oktober vir Bangladesj op Senwes Park in Potchefstroom die stryd aansê.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/braunvieh/braunvieh.png

Braunvieh SA die enigste wettige liggaam

Na aanleiding van onlangse gerugte aangaande die Braunvieh SA Beestelersgenootskap wil die Raad van Braunvieh SA graag die volgende aan u deurgee:

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/scenario/cover.png

Lees nou die nuutste uitgawe van die Senwes Scenario

Die unieke Noordwes dorpie van Schweizer-Reneke is die volgende fokus in die Oktober/ November 2017 uitgawe van Senwes Scenario. Op hierdie uitgawe se voorblad pryk ‘n Senwes produsent, Johan van Wyk, oftewel Boeta by sy plaas Klipfontein in hierdie distrik.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/cricket/T20_digital.png

Wen een van 12 stelle toetskaartjies by Senwes Park Proteas teen Bangladesj - 28 September tot 2 Oktober

Gedurende die volgende paar weke staan krieketondersteuners die kans om een van 12 stelle kriekettoetskaartjies van 10 kaartjies elk te wen om een dag van die 5-dag kriekettoets tussen die Proteas en Bangladesj op Senwes Park in Potchefstroom by te woon.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/future/toekomsfokus.png

Talle sprekers by 14de Senwes Toekomsfokus by Nampo Park

Vanjaar is daar weereens ‘n uitgelese groep sprekers by die 14de Senwes Toekomsfokus wat op 27 September 2017 saam met Nasie in Gesprek by Nampo Park aangebied word.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/aardklop/senwesaardklop.jpg

Senwes is ‘n trotse borg van Aardklop 2017

Die Aardklop Kunstefees vind vanjaar vanaf 2 tot 8 Oktober in Potchefstroom plaas. Lees meer oor wat jy kan verwag van die fees en skryf in vir ons weeklikse kompetisies waartydens kaartjies na verskeie vertonings weggee word.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/cricket/senwes_park.jpg

Hope krieketaksie in 2017/2018 by Senwes Park

Krieketgeesdriftiges kan uitsien na ‘n aksiebelaaide 2017/2018 seisoen by Senwes Park in Potchefstroom.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/jcb/1jcb.JPG

JCB en Senwes Equipment is ʼn wenkombinasie

Reeds aan die einde van 2016 het ons berig dat Senwes Equipment die trotse amptelike verspreider van JCB produkte geword het.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/future/invite_afr.jpg

Senwes Toekomsfokus saam met Nasie in Gesprek

Kom wees deel van die 14de Senwes Toekomsfokus saam met ervare produsente in die bedryf op 27 September 2017 vanaf 09:00 te Nampo Park.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/fraud/fraud.jpg

Geen verandering in bankbesonderhede

  • 16 Augustus 2017
  • 5222

Dit het onder ons aandag gekom dat daar toenemende bedrog versoeke voorkom wat melding maak dat Hinterland se bankbesonderhede verander het.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/integrated_report/2017/documents/press_release/results.jpg

Senwes uitpresteer makro-ekonomiese toestande

Terwyl die landbou BBP dramaties gekrimp het gedurende die 2016/17 seisoen, het die Senwes groep se netto wins met 7,1% verhoog. Die groep het 'n netto wins van R167 miljoen aangekondig vir die finansiële jaar geëindig 30 April 2017.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/henneman_silo/silo.png

Sonkrag PV vir Hennenman silo

Die eerste silo Sonkrag PV in die Senwes groep en in Suid Afrika is gedurende die eerste week van Junie by Hennenman silo geloods. Dit volg op die installering van 2 392 sonpanele met 'n totale kapasiteit van 753.48kWp in Junie 2016 by Senwes se hoofkantoor in Klerksdorp.

Lees Meer

//media.senwes.co.za/Global/images/Senwes/Articles/2017/AgriSA_Senwes/press_release.jpg

Senwes maak 'n belangrike aankondiging by Nampo

Gesamentlike Mediavrystelling - Agri SA en Senwes

Lees Meer

//media.senwes.co.za/Global/images/scenario/news/2017/05/Grainlink_NampoStalletjie.jpg

Iets vir almal by Senwes Grainlink se stalletjie

Indien jy ooit gewonder het hoe ’n graansilo lyk en hoe die masjienerie daarbinne werk, moet jy verseker ’n draai by die Senwes Grainlink stalletjie maak

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/nampo/senwes.png

Senwes wéér deel van Nasie in Gesprek by Nampo

Senwes is vanjaar weer een van die borge van die land se toonaangewende landbouprogram, Nasie in Gesprek, wat regstreeks vanaf verskeie platforms sal uitsaai gedurende die Nampo Oesdagfees wat vanaf 16 tot 19 Mei aangebied word.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/jcb/antoon.jpg

Jou nuwe JCB Verkoopsbestuurder by Senwes Equipment

Met Senwes Equipment wat nou ʼn trotse verspreider van JCB produkte is, is Antoon Smalberger die regte man om te kontak aangesien hy sedert 1 Maart 2017 die posisie van JCB Verkoopsbestuurder en Diverse Toerusting beklee.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/group_careers/responsive.jpg

Senwes Groep stel Loopbaanportaal bekend

Die nuwe Group Careers platform dien as ‘n loopbaanportaal vir die Senwes Groep van maatskappye - een plek waar alle vakante poste in die groep geadverteer word en waar werksoekers meer inligting oor poste kan kry en/of aansoek doen vir vakante poste.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/senwes_spinners/spinners41.jpg

Boulers oorheers Elfde Senwes Spinners Plaasskool Toernooi

Senwes en Noordwes Krieket het die elfde uitgawe van die Senwes Spinners Plaasskool Toernooi vanaf 31 Maart tot 2 April 2017 in Potchefstroom aangebied.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/credit_rating/rating.jpg

Die impak van ‘n kredietafgradering op landbou

Om middernag op Donderdag die 30ste Maart 2017 het President Jacob Zuma ‘n kabinetskommeling aangekondig. Dit was die laaste strooitjie vir die kredietgraderingsagentskap Standard & Poor’s wat slegs ‘n paar dae daarna Suid-Afrika se soewereine kredietgradering na BB+ afgradeer het. Die afgradering beteken dat die land se regeringsskuldbriewe as “rommelstatus” of “nie-beleggingsgradering” gradeer word volgens die agentskap.

Lees Meer

//media.senwes.co.za/Global/images/Senwes/News/2017/03/NewSenwes.png

Senwes webblad trek nuwe baadjie aan

Die nuwe Senwes-webblad is lewendig. Hierdie verfrissing bring ‘n eenvoudiger struktuur en groter gebruikersvriendelikheid teweeg.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/Emerging_Farmers/landboudienste1.jpg

Op pad na 'n groot toekoms: Senwes help opkomende boere

'n Aantal opkomende boere word deur die Senwes Ontwikkelingsprogram ondersteun. Hoe werk die program?

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/zarx/zarximage.jpg

Senwes noteer op ZAR X

Senwes en Senwesbel (die Maatskappye) se aandele verhandel op ʼn gelisensieerde beursplatform, ZAR X sedert 20 Februarie 2017.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/jcb/Equipment.JPG

Honderde produsente stroom na 2017 Senwes Equipment Ekspo

Die 2017 Senwes Equipment Ekspo was propvol aksie op Woensdag, 8 Februarie en Donderdag, 9 Februarie met nie minder nie as 600 produsente wat elke dag na Nampo Park naby Bothaville gestroom het.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/jcb/jcb.jpg

JCB en Senwes Equipment: 'n Perfekte kombinasie

Dis amptelik - Senwes Equipment is nou die amptelike verspreider van die JCB produkreeks.

Lees Meer