- 28 Augustus 2020
- Senwes
- 2830
Die Senwes en Senwesbel algemene jaarvergaderings is op Donderdag, 27 Augustus 2020, by Senwes Hoofkatoor in Klerksdorp gehou. Die strategie en resultate is deur die Senwes Groep HUB, Francois Strydom, en Senwes Groep HFB, Corné Kruger, aangebied.
Lees Meer
Die Senwes en Senwesbel Algemene Jaarvergaderings het gister, 22 Augustus 2019, by The Barn konferensielokaal, Senwes Hoofkantoor in Klerksdorp plaasgevind. Nie-uitvoerende direkteur Simon Mohapi het die verrigtinge geopen met die boodskap dat ons in baie onsekere tye leef terwyl ons poog om die land te herbou. Die strategie en resultate is aangebied deur Senwes Groep HUB, Francois Strydom, sowel as Senwes Groep HFB, Corné Kruger.
Lees Meer